KOKSMAAT

R300.00

Hierdie pragtige geillustreerde boek is onontbeerlik in enige kombuis. Dit is propvol wenke en inligting oor ‘n wye verskeidenheid van aspekte van die kookkuns. Dit verduidelik hoe om ‘n kombuis in te rig om dit so doeltreffend moontlik te laat funksioneer, en waarna om op te let by die aankoop van toerusting. Dit behandel die beplanning van ‘n gesonde dieet. Dit bied raad oor die aankoop, berging, bevriesing en bereiding van alle soorte voedsel. Boonop bevat dit verskeie watertand-resepte.

Koksmaat is ‘n moderne gids wat duidelik uiteengesit en besonder prakties is. Dit sal die taak vergemaklik van elkeen wat daagliks tyd in die kombuis moet deurbring.

Only 1 left in stock

SKU: 13890 Categories: ,

Description

Geskryf deur Barbara Chandler en Annette Yates, vertaal deur I en J Rudner. Uitgegee deur Tafelberg van Kaapstad in 1983. ‘n Hardeband die Eerste Afrikaanse uitgawe is in Baie Goeie toestand, met ‘n geillustreerde omslag, en geen stof omslag. Die groote van die boek is 255x236x14mm. ISBN 062401987X.

95 bladsye met register en woordelys. Geillusteer met swart en wit en kleur tekeninge. Klein skeur tot die boonste gedeelte van die ruggraad, 4cm wat nou geherstel is. Skoon en goed gebind. Geen inskrywings, aanmerkings, of merke.