KOELDRANK EN ROOMYS

R105.00

Wat is verfrissender op ‘n loomwarm somersdag as ‘n koelig heidjie op die tong?

Elke hoofstuk in die boek bevat watertandresepte wat beloof om die vonk terug te sit in somer, te verkwik en te laaf wanneer die hitte ondraaglik wil word. Daar is resepte vir roomys, sorbet, vrugte-ys, bruismelk en roomysvlotte, pons, ystee en koeldranke, almal maklik en terseldertyd verbeeldingryk. Boon op deel die skryfster talle idees met die leser oor hoe om hierdie heerlikhede ook so te bedien dat dit ‘n lus vir die oog is

Met die boek in die hand sal somer net nooit weer dieselfde wees nie.

Only 1 left in stock

SKU: 13895 Categories: ,

Description

Geskryf deur Christine Pentz en uitgegee deur J.P. van der Walt van af Pretoria af, in 1992. ‘n Hardeband, die Eerste druk, Eerste Uitgawe is in Fyn toestand, met ‘n geillustreerde omslag en geen stof omsalg. Die groote van die boek is 209x150x10mm. ISBN 0799318442.

112 bladsye met resepte indeks. Skoon en goed gebind. Geen inskripsies, aantekeninge of merke nie.