BASIESE ONTHAALGIDS MET SPYSKAARTE EN RESEPTE

R125.00

Basiese onthaalgids met spyskaarte en resepte is ‘n reseppteboek met ‘n verskil. Benewens resepte en spyskaarte verskaf die skryfster ook nuttige wenk oor o.m. die onthaal van buitelandse gaste, die tienerpartytjie, die vleisbraai en die laat ontbyt en noenmaal. Die boek se aanslag is eietyds, met die klem op informele onthale. Resepte sorg vir aangename verrassings en hoewel dit soms eksoties is, is die aanwysings altyd duidelik. Basiese onthaalgids met spyskaarte en resepte is ‘n aanwins vir elke gasvrou se boekrak.

Only 1 left in stock

SKU: 13903 Categories: ,

Description

Geskryf deur Joey Mostert en uitgegee deur Perskor vanaf Johannesburg in 1987. ‘n Sagteband die Eerste Uitgawe, Eerste Druk is in Fyn toestand, met ‘n geillustreerde omslag en sonder ‘n stof om slag. Die groote van die boek is 247x182x11mm. ISBN 0628026196.

93 bladsye. Skoon en goed gebind. Geen inskripsies, aantekeninge of merke nie. Met kleur fotos geillustreer.