DIE UITGESPOELDES

R171.00

172pp.
“Dalene Matthe se heel laaste roman bied ‘n historiese verhaal uit die 1950s me ‘n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld dit weergaloos die mistieke vebondenheid tussen mense wat op die onsebare vlak le.”
“Die Uitgespoeldes is postuum uitgegee.”
“Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- in veldmensenie. Hy is ‘n uitgespoelde, maar waar kom die knaende gevoel van ‘n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy.”

Out of stock

SKU: 13141 Categories: ,

Description

Authored by Dalene Matthee and published by Penguin Books, Rosebank. Printed in 2006 this is the 2nd Impression. Published posthumously this is Dalene’s last novel. A Hardcover Book in Fine Condition with it’s dust jacket and covered in plastic.