100 VOORGEREGTE

R105.00

Die voorgereg is ‘n aptytwekker, ‘n belofte van wat kom, en daarom wil die gasvrou dikwels veral met hierdie gang uithang. Al is tyd skraps en die lewe duur, wil sy steeds haar gaste trakteer met iets spesiaal. Hierdie boek bevat voorgeregrespte vir elke smaak en sak wat maklik en gou voorberei kan word nommerpas vir vandag se gasvrou.

Only 1 left in stock

SKU: 13891 Categories: ,

Description

Geskryf deur Olga Huber en uitgegee deur J.P. van der Walt van Pretoria in 1992. ‘n Hardeband, die Eerste uitgawe is in Fyn toestand, met geillustreerde omslag, en geen stof omslag. Die groote van die boek is 235x186x9mm . ISBN 0799318272.

64 bladsye, met resepte-indeks. Skoon en goed gebind. Geen aanmerkings, inskrywings of merke. Geillustreer met kleur fotos.