DIE NUWE HUIS GENOOT BLOKRAAI-WOORDEBOEK

R245.00

Die boek waarop elke blokrailiefhebber reeds lank wag. Die uitgebreide en volledig hersiene uitgawe van een van die topverkopers op die Afrikaanse boekemark.

Die Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek bied aan die leser ruim 10 000 nuwe woorde wat nog nie in die vorige uitgawe van hierdie onmisbare en gebruikersvriendelike gids verskyn het nie. Die verklarings wat help om makliker by die regte woord uit te kom, is sterk uitgebrei en hersien volgens die jongste inligting, soos die nuwe provinsiename in Suid-Afrika en veranderde landsname in Europa. Die bylaes verskaf onder meer die ou voertugregistrasieletters, die simbole van die elemente en ander wardevolle inligting.

 

Out of stock

SKU: 11280 Categories: , , ,

Description

Geskryf deur Yvonne Van Eeden en Marlene Hammann. Uitgegee deur Pharos van Kaapstad in 1998. Die sagte band is n’  derde uitgebreide en hersiene uitgawe, in plastiek omgehels en sonder n’ stof omslag. Die grootte van die boek is 223x152x33mm.

661 plus (3). Al rante verbruin, bladsye vergeel.