Description
Saamgestel deur die Taalkommissie, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vanaf Kaapstad af. Uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad, in 1991. Die Hardeband is in Goeie toestand, met plastiek en sonder ‘n stof omslag. Die groete van die boek is 228x154x28mm. ISBN 0624030121. Agte, verbeterde uitgawe, Tweede druk.
393 bladsye insluitedend afkortingslys. Vergeel van die buiteste kante na binne toe deuruit.





