TITELBESKRYWING

R185.00

Only 1 left in stock

SKU: 13961 Categories: ,

Description

Geskryf deur P.C. Coetzee, J.P. Louw, en H.J. Aschenborn in samewerking met ander lede van die Departement Biblioteekkunde van die Universiteit van Pretoria. Uitgegee deur A.A. Balkema vanaf Kaapstad af in 1956. Die Hardeband is in Baie Goeie toestand en sonder ‘n stofomslag. Die groete van die boek is 244x165x11mm.

114 bladsye. Blaaie deuruit effens vergeel. Ruggraat verblyk.