VERSLANKING

R115.00

CHECKERS KOOKREEKS

Die Checkers Kookreeks bestaan uit ‘n reeks beknopte en insiggewende boeke oor ‘n wye reeks kookonderwerpe. Elke boek is saamgestel om u te help om met vertroue aan te koop en te kook en is propvol beproefde, eenvoudige resepte, almal in volkleur geillustreer.

Only 1 left in stock

SKU: 13947 Categories: , ,

Description

Uitgegee deur Cathay Books vanaf London af in 1985, eksklusief vir Checkers Winkels. Die Hardeband is in Fyn toestand met ‘n geillustreerde omslag. Die groote van die book is 229x146x10mm. ISBN 9780620111553.

64 bladsye, met index. Ou prys plakker om agterste omslag. Deurgaans met kleur fotos geillustreer. Skoon en good gebind. Geen merke, aantekininge of inskripsies nie.