SPRING SPRINGBOK SPRING
R195.00
VOORWOORD Chris Schutte
As voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Atletiek Afrigters, begroet ek hierdie publikasie met groot vreugde. Baie min van ons afrigters het dit al gewaag om die hand aan die pen te slaan en hierdie braak terrein te dek en daarom is ons des te meer dankbaar dat mnr. Owen van Niekerk die poging die lig laat sien het. Mag dit werklik ‘n prikkel wees vir meer afrigters, om ‘ n bydrae op hierdie gebied te lewer.
Uit die publikasie blyk dit duidelik, dat mnr. van Niekerk ‘n werklike kenner van sy item is. In eenvoudige taal, sodat die kind dit ook sal verstaan, het hy die tegniek van Verspring en Driesprong ontleed. Aanleer stappe, oefenprogramme en foutonleding word volledig behandel. Pragtige sketse en foto’s, wat die saak verder telig, maak hierdie uitgawe ‘n noodsaaklikheid vir elke afrigter se boekrak.
Namens alle atlete en
Only 1 left in stock