NET VIR JOU

R120.00

Daar is geen opmerkings deur die uitgeweer in die stofomslag.

WAARDERING

Opgedra aan al die harte,
Waar hul op die aard’ mag wees,
Wat so vrylik bygedra het
Tot verkwikking van my gees.
Want die verse wat ek skrywe
Hoort nie slegs alleen aan my
Want dit kaats die inspirasie
Wan my vriende wyd versprei
En hoewel hul dit nie wee nie
Is hul hulde, lof en prys
My tot krag en still besieling,
Diep waardeerde eerbewys.
Elke boekie wat ek skrywe
Is dan ook ‘n huldeblyk
Aan die harte, deur die wereld,
Wat my siel so kon werryk.
Helen Steiner Rice

Only 1 left in stock

SKU: 13842 Categories: , , ,

Description

Geskryf deur Helen Steiner Rice en uitgegee deur Newman Art van Roodepoort in 1967. n’ Harde band, die Eerste Afrikaanse uitgawe is in Baie Goeie toestand, in plastiek omhels en met n’ Baie Goeie stofomslag. Die groete van die boek is 213138x12mm. ISBN  0 620 005092.

64 bladsye, Ek het nog 6 van H S Rice se boeke in Afrikaans. AND the same book in English. Doen navraag asb. Rug graad son vervaag.