CHRISTENDOM EN SY KERKE ONTMASKER

R500.00

INHOUD

  1.  Voorwoord
  2.  Van Donker na Lig
  3.  Die Tydeperk van Bygelowigheid
  4.  Die Evolusie vaan Christendom
  5.  Die Quelle Herboude Manuskrip
  6.  Jesus of Christus?
  7.  Christendom en sy Verwante
  8. Die Storie van die Verlosser God Bel
  9. Die Storie van die Verlosser God Osiris
  10.  Christendom, Se Ouers
  11. Priestelis, Sy Idees en Beleid

Only 1 left in stock

SKU: 13049 Categories: , ,

Description

Geskryf deur Evert P. Kleynhans en Privaat uitgegee, ongedateer. Die Eerste Uitgawe, ‘n Hardeban, is in Puik toestand, bedek met plastiek, met ‘ n Puik stofomslag. Die grootte van die boek is 218x142x20mm, met 350 bladsye. Verskynlik ongelees. Die boek het ‘n geskrewe toewyding aan “Henry” aan, geteken deur K. Campher, wie waarskynlik die uitgeweer was. Voleedig in Afrikaans geskry. Uniek op die internet, uiters skaars.