JOHL, JOHANN ” LEROUX – ABC” (dws Etienne Leroux)

R190.00

LeRoux – ABC neem die lesser op ‘n avontuurlike reis deur die prosa van Etienne Leroux. Daar word stilgestaan by Die Mugu, Sewe Dae by die Silbersteins, 18-44 en MagersFonteing. Die instrumente wat nodig is om Leroux se werk te verstaan en te waardeer word verskaf.

Out of stock

SKU: 13906 Category:

Description

Sagteband in Goeie toestand. Sikelela, 1988, 2de uitgawe.  111 bladsye. Uiters skars. Alles wat nodig is om Etienne L se werk to verstaan. 220x12mm