Description
Saamgestel deur die Taalkommissie, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vanaf Kaapstad af. Uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad, in 1991. Die Hardeband is in Goeie toestand, met plastiek en sonder ‘n stof omslag. Die groete van die boek is 228x154x28mm. ISBN 0624030121.
393 bladsye. Ruggraat verbleek tot amper wit en weer verkleur; alle bladsye verbruin. Ex Libris kaart na voorblad.