Description
Gekryf deur Ewald van Rensburg en uitgegee deur Christelike Uitgewers, vanaf Vereniging af in 1996. ‘n Sagte band die Eerste Uitgawe, met ‘n French fold omslag, is in Baie Goeie toestand, met ‘n geillustreerde omslag. Die grootte van die boek is 221x153x16mm, met 297 bladsye. ISBN 9781770004467. Ex Libris op Voor Vryeblad. Geskenk-inskripsie aan voormalige eienaar op voorkantpapier.