Description
Geskryf deur Eugene Marais en uitgegee deur Van Schaik vanaf Pretoria af in 1934. Hierdie Eerste uitgawe is in Goeie toestand, in plastiek bedek en sonder sy stofomslag. 182 bladsye.
Nuwe ruggraat met nuwe titles op ‘n skiver.; alle bladsye effens vergeel. 182 bladsye; 6 fotos in s&w. Tekeninge A – G in s&w. Uiters skars.





