Description
Geskryf deur Helen Steiner Rice en uitgegee deur Newman Art van Roodepoort in 1967. n’ Harde band, die Eerste Afrikaanse uitgawe is in Baie Goeie toestand, in plastiek omhels en met n’ Baie Goeie stofomslag. Die groete van die boek is 213138x12mm. ISBN 0 620 005092.
64 bladsye, Ek het nog 6 van H S Rice se boeke in Afrikaans. AND the same book in English. Doen navraag asb. Sello kleefband merke – 1 op stofomslag en 4 op eindpapiere.