Description
Geskyrf deur J.W.M. Pretorius en uitgegee deur McGraw Hill vanaf Johannesburg af in 1976. ‘n Hardeband, die Eerste uitgawe is in Fyn toestand, met kleef plastiek omhels, en ‘n geillustreerde omslag. Die grootte van die boek is 227x153x10mm, met 150 bladsye. ISBN 9780070913127.