BAK BASIES MET VARIASIES
R105.00
Resepte kan ‘n mens verwar met talle watertandname vir ‘n verkeidenheid resepte wat eintlik volgens een basiese resep gebak sou kan word. Hierdie resepteboek bied u ‘n basiese resep vir elke soort gebak met talle maklike en verrassende varisies daarby. So word ‘n basiese koekresep byvoorbeeld in ‘n kits omskep in ‘n resep vir ‘n sjokolade, klapper, lemoen of speserykoek, deur net ‘n bestanddeel hier en daar by te voeg of weg te laat.
Buiten koekresepte, bied die boek u ook basiese resepte ivr tertkorse en vulsels, kleinkoekies, brood, beskuit, pizzas, muffins en skons, koeksisters en pannekoek en poedings, en telkens kom die basiese resep op talle maniere gevarieer word.
Die manier waarop die resepte aangebied word en maklike voorbereidingsmetodes sorg dat flatervrye japtrapgebak binne elkeen se bereik is.
Only 1 left in stock
Description
Geskryf deur Peggy van der Merwe en uitgegee deur J.P. van der Walt van Pretoria in 1990. ‘n Hardeband, die Eerste uitgawe, Eerste druk is in Fyn toestand, met ‘n geillusteerde omslag en geen stof omslag. Die groote van die boek is 244x168x13mm. ISBN 0799315249.
119 Bladsye met resepte indeks. Geillusteer met kleur fotos. Goed verbind en skoen. Bladsye vergeel. Geen aanmerkings, inskrwyings of merke.