Description
Geskryf deur Joey Mostert en uitgegee deur Perskor Uitgewery vanaf Johannesburg af in 1979. Die Hardeband is in Fyn toestand met ‘n geillustreerde omslag. Die grootte van die boek is 228x153x12mm. ISBN 0628016352.
100 bladsye. Ex LIbris kard na frontis blaai. Skoon en goed gebind. Geen merke, inskripsies of antekeninge nie. Blaaie effens vergeel.