VOLKSVERRAAD

R550.00

Out of stock

SKU: 13911 Categories: ,

Description

Geskryf deur Advokaat P.J. Pretorius en uitgegee deur Libanon uitgewers vanaf Mosselbaai af in 1996. Die eerste uitgawe is in Goeie toestand met plastiek bedek en ‘n geillustreerde omslag. Die grootte van die boek is 214x137x22mm. ISBN 9780958408042

328 pp. Boekplaat sonder naam, op verso van vooromslag. Onderstrepinge in rooie balpunt pen. Uiters skars – dalk was dit van rakke verwyder.