OP SAFARI

R172.00

INHOUD

  1.  Die moderne .. drie musketiers
  2.  Mombassa, die land van die lotuseters
  3.  Drie musketers op die oorlogspad
  4.  Kilmandjaro
  5.  Op Safari, die lede van die jagparty
  6.  Op  Safari, die eerste trek
  7.  Deur die droe meer
  8.  Direlewe in die Ngorongoro krater
  9.  Die .. oilfante, lous en arnosters
  10.  Hiennas
  11.  Meer .. lous
  12. Met die kamera
  13.  Afskeid van die krater
  14.  Af na di Njarassa meer
  15.  In die moeras
  16.  Seekoeie en Muskiete
  17.  Safarilewe, wildeen mak Kaffers
  18.  Renosterjag in die beukesbossies
  19.  Twee kwaai ..arnosters
  20.   Olifantjag
  21.  Geelbooi redivivus

Out of stock

SKU: 12181 Categories: , Tag:

Description

Geskryf deur Sangiro, en uitgegee deur J.L. Van Schaik vanaf Pretoria af in 1935. Die Hardeband boek, ‘n Sewende druk van die Eerste uitgawe, is in Goeie toestand. Die grootte van die boek is 172x125x22mm, met 244 bladsye. Effens gestamp langs ruggraat: alle bladsye verbruin: onderstrepinge en notule in potlood. 244 bladsye; sw en wit tekeninge in teks, Ruggraat herstel.