NUWE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA

R420.00

Stofomslag het toegeplakte skeer 73mm, kop effens gestamp. Boek het 454 bladsye, Bibliografie, Naamregister, Woordelys; het ge-illustreerde eindpapiere; kaarte in kleur, illustrasies in s&w en kleur. Verwag asb ekstra posgeld na oorsee toe.

SKU: 12535 Categories: ,

Description

TITLE : NUWE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA
AUTHOR: GILIOMEE , HERMANN & BERNARD MBENGA
EDITION: Eerste uitgawe
PUBLISHER: Tafelberg.
DATE PUBLISHED: 2007
PLACE: Kaapstad.
FORMAT: Hardeband