NASIESKAP EN POLITIEKE GROEPERING

R630.00

IN SUID-AFRIKA 1652-1968

Hierdie boek is ‘n verwerking en uitbreiding van Politieke Groepering in die Wording van die Afrikanernasie, op verdienste waarvan die skrywer in 1939 die doktorgraad in Staatsleer behaal het. … Nou na dertig jaar, het die skrywer gevoel dat die onderwerp van politieke groepering in verband met die idee van nasieskap steeds aktueel bly  en dat die publikasie van ‘n nuwe uitgawe kan bydra om veral aan die jonger geslag die historiese agtergrond te verskaf en die nodige insig te gee in die politieke gropering wat deel is van die nasiewordingsproses, waaraan die opkomende geslagte self ‘ n belangrike aandeel het. Van hierdie gleentheid het hy gebruik gemaak om die boek uit te brei ten opsigte van die tydperk 1903 1968. Wat die inhoud van die nuwe uitgawe betref, sal die belangstellende leser meer besonderhede in die enigisIns breedvoerige Inhoudsopgawe voor in die boek vind. …

Only 1 left in stock

SKU: 13787 Categories: , ,

Description

Geskryf deur Dr. J. Albert Coetzee en gepubliseer deur die Transvaalse  Uitgewersmaatskappy van Pretoria in 1969. n’ Hardeband, die Eerste uitgawe in die form, uitgebrei van die 1940 Politieke Groepering in die Wording van die Afrikanernassie. In Fyn toestand, met n’ Fyn stofomslag en in plastiek bedek. Die groote van die book is 215x143x30mm.

375 pp insluitende bylaag, verwysings en bronne. Twee bladsye swart en wit foto’s. Skoon en goed gebind. Geen inskripsies, aantekeninge of merke nie. Deur die skrywer geteken. Titel in Pen geskrywe of die ruggraad, Randslytasie aan stofomslag aan die bokant en onderkant van die ruggraat.