Description
Geskryf deur Alet Gardner en uitgegee deur Christelike Uitgewers vanaf Vereeniging af in 2002. ‘n Sagteband, die Eerste Uitgaw in Afrikaans is in Fyn toestand, in plastiek omhels, met n geillustreerde omslag. Die grootte van die boek is 218x150x13mm, met 204 bladsye. ISBN 9781868298242. Lyk ongelees. Hierdie boek is uiters skars buide in Afrikaans en Engels