Description
Geskryf deur Karen Kingham en vertaal deur Annamerie Steenkamp. Uitgegee deur Lapa Uitgewers vanaf Pretoria in 2008. ‘n Sagteband die Eerste Afrikaanse Uitgawe is in Fyn toestand met ‘n geillustreerde omslag en geen stof omslag. Die groote van die boek is 197x160x18mm. ISBN 9780799341812.
190 bladsye met indeks. Skoon en goed gebind. Geen inskripsies, aantekeninge of merke nie. Deurgaans geillustreer met kleur fotos. Eerste Afrikaanse uitgawe, oorspronklike titel: Eat Well Live Well with High Cholestrol.





