Description
BOME VAN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. volume I & II. DEEL I en II Albei Geteken.
by VAN WYK, P
Condition: Fyn in Plastiek./Fyn Stofomslag.
Deel 2 in 1974 uitgegee. Albei deele het eindpapiere effens kollerig verbruin. Albei is deur P of Piet Van Wyk op Skukuza 82. 06. 08 geteken; albei het die naam en van “Gina Jarman, Olifants KNP” maar kan op aansoek verwyder word. Albei se pryse op stofomslag is afgeknip. DEEL I / VOL I : xiv plus 284 bladsye , bladwysers ingesluit. Geen errata strookie soos in die Engelse uitgawe nie. (101) bladsye volkleur fotos en ‘n kaart. Elke spesie word geillustreer saam met ‘n verpreidings kaart / includes distrib map for each species in the margins. VOL II : bladsye tot 597, bladwysers ingesl; (101) pp col photog plates. 2 swaar deele… ….Verwag asb meer as twee keer die posgeld deur gekwoteer . Daar is ‘n produksie fout: heel laste kleurfoto is onderstebo ingeplak. As u wil, ge opdrag om dit regop te stel. Of doen dit self..
- Bookseller: BOOKLOVERS PARADISE (ZA)
- Bookseller Inventory #: 009877
- Title: BOME VAN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. volume I & II. DEEL I en II Albei Geteken.
- Author: VAN WYK, P
- Format/binding: Hardeband.
- Book condition: Used – Fyn in Plastiek.
- Jacket condition: Fyn Stofomslag.
- Quantity available: 1
- Edition: Eerste Uitgawe in Afrikaans
- Binding: Hardcover
- Publisher: Perskor,
- Place: Kaapstad.
- Date published: 1973
- Keywords: BOTANY, Bome, Suid Afrika, Laeveld.
- Bookseller catalogs: Botany;
- Size: 276x81mm