4X4 ‘n PRAKTIESE GIDS TO VELDRY-AVONTURE IN SUIDER-AFRIKA

R140.00

VOERTUIGKEUSE, NOODSAAKLIKE TOERUSTING, OORSIGLYSTE, WENKE VIR VELDRYERS, KAMPERING, VEILIGHEID IN DIE VELD

Die groot aanhang wat 4X4 voertuie geniet, het veldry een van die snels groeiende ontspanningsaktiviteite in Suider-Afrika gemaak. As gevolg van hierde groei is daar ‘n behoefte aan ‘n gids tot die praktiese aspekte van weldry en kampering. Op grond van sy jarelange veldry-ondervinding as professionele toergids gee Jan Joubert jou al die inligting wat jy nodig het – van hoe om jou 4X4 toe te rus en op sand te ry tot die inrigting van jou kampeerplek en hoe om insekte weg te hou. Sy verstandige, praktiese raad sal die groentjie sowel as die ervare veldryer help om ‘n ontspanne en probleemlose vedry-avontuur te geniet.

Only 1 left in stock

SKU: 13889 Categories: , ,

Description

Geskryf deur Jan Joubert en gepubliseer deur Struik uitgewers van Kaapstad in 1999. ‘n Sagte band, die Eerste uitgawe is in Puik toestand, in plastiek omhels en sonder ‘n stofomslag. Die groote van die boek is 210x148x14mm. ISBN 1868722937.

143 bladsye, met indeks, fotografiese erkennings en erkennings. Geillustreer met kleur fotos en swart en wit lyn tekenings. Skoon en goed gebind. Geen aanmerkings, merke, of aanskrywings.