Description
Geskryf deur Evert P. Kleynhans en Privaat uitgegee, ongedateer. Die Eerste Uitgawe, ‘n Hardeband is in Baie Goeie toestand, bedek met plastiek, met ‘ n Puik stofomslag. Die grootte van die boek is 218x142x20mm, met 367 bladsye. Verskynlik ongelees. Die boek het ‘n geskrewe toewyding aan “Henry” aan, geteken deur K. Campher, wie waarskynlik die uitgeweer was. Die halwe titelblad waar die toewyding is, is deur water beskadig. Voleedig in Afrikaans geskry. Uniek op die internet, uiters skaars.





