SPAANS-AMERIKAANSE KEUSE

R2,950.00

Op die titelblad deur die skrywer geteken sowel as ‘n lange opdrag aan Hubert Jennings (12/5/71) geteken. 110 bladsye. Stofomslag gerestoreer op ruggraat en voor. Aanmerkings in pen en potlood, waarskynlik korreksies deur Hubert wie n’ vertaaler was en vertaalings aan Krige verskaf het. In die gevaal is die aanmerkings van waarde en dus almal net so geloos.

In die Afrikaanse letterkunde beklee die veelsydige Uys Krige n heel besondere plek, en dit is in aansienlike mate ook aan sy voortreflike vertalings te danke. Met hierdie bundel bring Krige vir die eerste maal in boekvorm n keuse uit die ryke skat van die Suid-Amerikaanse Paanse literatuur.

… in Afrikaans is hy oons beste vertaler.  D.J. Opperman

Only 1 left in stock

SKU: 13638 Categories: , ,

Description

A selection of works, mostly poetry, selected and translated by Uys Krige. Published by Human & Rousseau of Cape Town in 1969. This First Edition copy is hardcover bound, in Very Good Condition, with a Good condition dust jacket and covered in plastic. The size of the book is 216x146x13mm. Written in Afrikaans