DIE BESTE VAN EUGENE MARAIS

R565.00

192 bladsye; illustrasies en fotos in s&w en ‘n paar in kleur.

Die Beste van Eugene Marais, die eerste keur uit Marais se werk, is ‘n nuwegheid in Afrikaans

Hoewel hierdie bundel maar sowat 145 000 woorde beslaan, ”n beskeie deel van sy total produksie, bevat dit alles waarvoor Marais roem verwerf het. Sy twee beskendste boeke – “Die Siel van die Mier” en “Burgers van die Berge” – verskyn albei in verkorte vorm. Feitlik alle ander geskrifte wat opgeneem is, is in hul geheel behou, o.m. die beroemde “Dwaalstories”. Byna al Marais se gedigte is hier, ‘n aantal van sy beste kortverhale en sketse, en’n keur uit sy interessantste artikels.

Die Beste van Eughen Marais het iets vir almal. ‘n STuk of negentig illustrasies, heelparty in volle kleur, maak dit ook die bes geillustreerde van geskrifte deur Marais vat nog ooit verskyn het.

Only 1 left in stock

SKU: 12710 Categories: ,

Description

TITLE : DIE BESTE VAN EUGENE MARAIS
AUTHOR: Rousseau, Eugene (Red)
EDITION: Eerste uitgawe
PUBLISHER: Rubicon pers,
DATE PUBLISHED:
PLACE: Kaapstad.
FORMAT: Hardeband