DIE ABDIKASIE VAN DIE WITMAN
R200.00
Vanaf die sestiende eeu toe nuwe werelde deur die volke van Europa ontdek is en in besit geneem is, was die blanke nasies op die gebied van die tegniek, die ekonomie, die kultuur en op feitlik alle gebiede van die lewe die onbetwiste leiers in die wereld. Deur die ander nasies van die werel is hulle ook as sodanig erken en aanvaar.
In die twintigste eeu het daar egter ‘n radikale verandering in hierdie onbetwiste heerskappy van die wit nasies ingetree. Nie alleen het hulle politieke gesag oor Burma, Indie, Indonesie, Indo-China, die Soedan, Egipte en baie ander gebiede in Afrika verolore gegaan nie, maar hulle toon alle tekens van ‘n gees van defaitisme en van ‘n verlies aan selfvertroue. Waarby kom nog dat hulle deur’ n ystergordyn in twee kampe verdeel is en in ‘n staat van magteloosheid verkeer, in skrille kontras met hul leidende posisie van voor die Eerste Wereldoorlog. Die weerbaarheid van die Westerse blok van nasies, onder aanvoering van die Verenigde State, is nog verder aangetas deurdat hulle blykbaar die kommunistiese beginsels van gelykmaking en die ontkenning van alle rasseverskille klakkeloos aanvaar het. Hierdie dwaalleer, wat onafwendbaar tot selfvernietiging moet lei, het die wit nasies aanvaar ten spyte van die feit dat die hele moderne wetenskap uitsluitlik hulle skepping is en hulle ook op die gebied van die kuns en die geestewetenskap ‘n groter bydrae gelewer het as al die ander nasies van die wereld gesamentlik, soos in hierdie boek uitvoerig bewys word. Ook word daar onder anderre aangetoon dat sekere rasse in die wereld geen nomenswaardige bydrae by die algemene kultuurskat van die mensdom gemaak het nie, en dat daar wel deeglik groot geeste verkille tussen nasie en nasie bestaan.
In die lig van al die prestasies van die blankes en die daadkrag wat hulle aan die dag gele het is daar geen rede waarom hulle moet berus in Oswald Spengler se voorspelling omtrent die Ondergang van die Aandland, nie, dit wil se , die uitwising van die Westerse beskawing.
Gelukkig is daar reeds tekens van ‘n ketering in die gees van kapitulasie, maar volle selfvertroue en die herstel van hul weerbaarheid sal eers kom wanneer ‘n duidelike wekroep aan blanke nasies gerig word om hulle kragte saam te moer en hul selfvertroue te herwin.
Die vraag ontstaan dan omtrent die oord vanwaar hierdie leiding vir die blanke nasies sal kom, en die skrywer stel dan die verdere interessante vraag of hierdie ontwaking of tweede Renaissance van die blanke nasies nie in Donker Afrika sy oorsprong sal he nie.
Out of stock
Description
Geskryf deur Dr. T.E.W. Schuman en uitgegee deur Arikaanse Pers Boekhandel vanaf Johannesburg af in 1962. n’ Hardeband die Eerste druk is in Fyn toestand, in plastiek bedek, met ‘n Goeie stof omslag. Die grootte van die boek is 218x143x20mm.
248 blaadsye. Stof omslag het toegemaakte skeure 57, 24, 16, 7mm en kleiner met saamgande plooie en verlies van papier ook nou toegeplak.